John Turturro

John Turturro
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Michael Turturro
Geboorte 28 Februarie 1957 (1957-02-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Turturro (gebore 28 Februarie 1957) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Barton Fink (1991), O Brother, Where Art Thou? (2000), The Good Shepherd (2006), en Fading Gigolo (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne